Lambertsbaai info 
 
  English  Touristen Führer Road Map 
Restaurante
Geskiedenis
Artikels
Tourism Links 
 
 
 
 


Lambertsbaai is geleë aan die Weskus van Suid Afrika ongeveer 290 kilometer vanaf Kaapstad. Die vissers-dorpie het deur die jare ontwikkel as n gewilde vakansieoord.

Die hawe en Voëleiland is n gewilde besienswaardighede wat jaarliks deur duisende vakansiegangers besoek word. Seker die grootste trekpleister is die alombekende Muisbosskerm -n buitelugrestaurant met n groot verskeidenheid seekosse en tradisionele Sandveldse geregte.

Die area het n gematigde klimaat vir die grootste deel van die jaar, wat die dorp die ideale uitspanplek maak vir oud en jonk.

Die hoof toegangsroete is die N7 vanaf Kaapstad tot by Clanwilliam neem vandaar die R364 in n westelike rigting tot by Lambertsbaai.

Lambertsbaai is ook die ideale vertrekpunt vanwaar n hele paar interessante dorpe in die omgewing verken kan word. 

Gesinsdag
Juffrou Lambertsbaai 2006

Klaas Betjie
Vakansie Kothuis

Lambert's Bay Boat
Charters
 

FastCounter by bCentral
[ About Us ]  [Contact]   [ Privacy Policy ] [ TOS ]
Sherwood Trading cc ®©
All Rights Reserved